Dag 29 - Rosendal
28 de outubro de 2018, África do Sul ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamLeia mais
Viajante Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!