Dag 29 - Rosendal
28 октября 2018 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamЧитать далее
Путешественник Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!