Dag 29 - Rosendal
28 Ekim 2018, Güney Afrika ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamOkumaya devam et
Gezgin Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!