• Amper oppad

    December 20, 2022 in South Africa ⋅ ⛅ 22 °C

    My vlugte het deur die nag verander weens n vliegtuig wat onttrek is agv tegniese probleme. Paar senutergende oomblikke, maar danksy Marise se vele ondervinding, sit ek darem nou tussen n Duitse vrou en n vreemde jongman binne Air Lufthansa se boeing... oppad na Frankfurt.Read more