Jhb tot Frankfurt

Veilig op Frankfurt lughawe! Lekker gevlieg en goeie bure weerskante van my op vliegtuig gehad. Wag nou vir my vlug na Toronto via New York.

TravelerAllerhande interessante info oor die vlug wat ek geniet om dop te hou.
TravelerGeniet dit!♥️✈
Traveler
Hoe gaan dit met die voetjie?