Vancouver ... uiteindelik!

Intussen het my bagasie mos verlore geraak "and now I travel light". Soos met enige ding in die lewe, is daar voor en nadele.
My 1e sneeu wat ek gesien het, was toe die vliegtuig begin sak het virLeer más

Viajero
Ek sal jou my foto v dinge wat verkeerd loop op whatsapp stuur. Ons hondeslee het in ‘n boom wasgery en ‘n tak het my dwars oor die gesig gekap; dadelik hospitaal toe, maar 2 ure later voortgetoer.
ViajeroGoeiste tannie!! 🫢 Dis baie rof! Ons het ons slee net amper gerol - geen beserings.