FindPenguins
  • Home
  • Explore
    • Get the app
    • Sign up
    • Log in
    • Get the app
    • Log in
    • Home
    • Print a book
    • Create a flyover video
    • Explore
    • Support
    • Follow us
  • Sign up
Show on map
  • Sarie BotesFire & IceTraveler
    Vreeslike lang bome
    Ek kry nie genoeg van al die mooi mos nie!Koud, nat en lieflik!Soveel mooi! Plek-plek nog bietjies sneeu.Sal myself hier verloor!Oeps! Wie was ook hier? Beer of wolf?1Hierdie beïnvloed my hart en siel!

    Stap in die "tuin"

    December 27, 2022 in Canada ⋅ 🌧 6 °C

    Kersoggend... reënerig en koel. Ek en Betsie verken hul wyer "tuin" rondom die huis. Nog nooit in my lewe soveel mos en mooi gesien nie! Dis pragtig!! En toe word ons bederf met 'n "uit die boonste rakke" ete! Sjoe! Heerlik! Dankie Paul!!!Read more

    See translation
    Daleen Beytell

    TravelerWOW!! WOW!!! WOW!!!♥️♥️

    12/27/22Reply
    Tanya Snyman

    TravelerHierdie beïnvloed my hart en siel!wow

    12/31/22Reply
    5 likes
     
Show trip
  • 2025© FindPenguins
  • Home
  • About us
  • Group Tracking
  • Press
  • Terms
  • Privacy Policy & Cookies
  • Help Center
  • Legal notice
  • Follow us