Die ferry en "Fly over Canada"
29. joulukuuta 2022, Kanada ⋅ 🌧 5 °C
Gister oggend @8 weg om met die ferry van die eiland na die vasteland te gaan. Ons 1e sonskyndag! Dit was besonders mooi. Nadat ons ontbyt op die ferry geëet het, het ek buite op die dek geloop enLue lisää










