Capilano hangbrug
29. Dezember 2022 in Kanada ⋅ 🌧 5 °C
Nog iets op my 'bucket list' afgemerk! Capilano hangbrug! 'n Groot droom het waar geword! En toe is hier n liggie fees ook aan die gang. Dis besonders!!! Dis uitstekend en betowerend! Hoog bo dieWeiterlesen












ReisenderDit lyk magic, Sarie!!!
Reisender
Sjoe. baie mens op daai brug! en hoog!
ReisenderWow!!! dis so bitter mooi♥️