Chena Ys museum
5. Januar 2023 in den USA ⋅ ⛅ -14 °C
Met buite temp van - 20 °C was dit bitterkoud om buite die ysmuseum te staan voor ons kon ingaan. Alles... letterlik alles, binne is van ys gemaak. Dekor, kroegie, igloo, blomme, ens. Dis pragtig!Weiterlesen











