Chena hotsprings
5. januar 2023, Forenede Stater ⋅ ⛅ -13 °C
Na ons ysige tyd in die ys museum, het ons na die warmbronne gegaan. Jy 'vrek vd koue' totdat jy binne die water is en dan omvou God se Skepperliefde water jou van al die kante af. Dis super spesiaal!Læs mere








RejsendeWow!!! dankie vir al die mooi fotos❣️❣️❣️