Niagra watervalle
9. januar 2023, Forenede Stater ⋅ ☀️ 9 °C
Gister ons vlug van Chicago na Toronto met 1 minuut gemis... toe moet ons nog 6 ure wag om n volgende vlug na Toronto te kry. Dit het ons Niagra planne bietjie deurmekaar gekrap, siende ons die WhiteLæs mere








