Snow machines/mobile
7 de janeiro de 2023, Estados Unidos ⋅ 🌙 -15 °C
Gisteraand al so liggies begin sneeu. Vanoggend het ons kar die mooiste sneeuvlokkies geadverteer! Dit fasineer my - wens ek kon n hele dag of meer, makrofoto's vd vlokkies neem.
Ons het AL ons goedLeia mais










