Huttwiler käsemarkt
22. September 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 19 °C
Kaasmark.
Charmey - désalps
28. September 2024 in der Schweiz ⋅ 🌫 9 °C
CERN Science Gateway
29. September 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 11 °C
St Pierre katedraal
29. September 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 14 °C
Visoie
5. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☀️ 3 °C
Moiry
5. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☀️ 0 °C
Grimenz
5. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☀️ 7 °C
Argentynse braai
5. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ 🌙 4 °C
Hoe laat is die braai?
Iewers laatmiddag/aand ek is nie seker nie...
Hoeveel mense gaan daar wees? Wie is dit almal?
O nee ek weet nie, skat seker van die familie... Ons improviseerWeiterlesen
Lindt Home of Chocolate
6. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 9 °C
So kykie na die bekende sjokolade fabriek... met goeie geselskap!
Annecy - Frankryk
12.–13. Okt. 2024 in Frankreich ⋅ ☁️ 15 °C
Verbier
17. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 13 °C
Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop omWeiterlesen
OLMA - St Gallen
18. Oktober 2024 in der Schweiz ⋅ ☁️ 14 °C
Switserland se "Nampo", maar baie kleiner.
Treine en stasies - Mannheim
18. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 14 °C
Die eerste trein van Basel tot by Mannheim is vertraag. Eers was daar 40 minute tyd om treine te wissel op die stasie, maar toe die trein tot stilstand kom is daar net 1 minuut. Almal wat op dieWeiterlesen
Hamburg
19. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 11 °C
Lübeck
19. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 10 °C
Twee ure voor die volgende trein vertrek en wandel die strate deur saam met 'n vreemdeling wagtend op dieselfde trein.
Rostock Stadthafen
19. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 9 °C
Supieria
19. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 17 °C
Dis koud!
Partydjie met Duitse Studente
19. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 15 °C
Groot partydjie in studentehuis. Karaoke, dans, eet en dan ons groepie wat musiekmaak en sing.
Ostsee Warnemünde
20. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 15 °C
Na kerk die oggend is ons bietjie strand toe.
Volkstheater Rostock
20. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 18 °C
Ons gaan kyk 'n dans-drama opvoering. Uitstekend gedoen, ons is net bietjie verward oor die einde... tamaties?
Universität Rostock Sporthalle
21. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ⛅ 17 °C
Ek sluit aan by die Volleyball sportklas vir die oggend, kry 'n bal teen die oog, goeie oefening en lesse van hoe om vlugbal reg te speel.
Rostock oustad
21. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 18 °C
Vir die middag gaan wys Natalie vir my die oustad. Middagete was heerlike Bratwurst.
Schwerin
22. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☀️ 14 °C
Thomas het aanbeveel ons moet hierdie kasteel kom besoek. Waarlik besonders!
Die Muur
22. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ 🌙 10 °C
Dis blykbaar iets wat die studente hier doen: klim die stadsmuur. Natalie het my laasjaar op Potch tydens 'n muurklimsessie daarvan vertel, toe al eintlik afgespreek om dit te doen. Nou het ons ditWeiterlesen
Klasdraf
23. Oktober 2024 in Deutschland ⋅ ☁️ 9 °C
Ek sit nog Duitse lesings in en draf 'n 3000m saam in die FC Hansa sportsentrum.



























































































































































































































































