Huttwiler käsemarkt
September 22, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 19 °C
Kaasmark.
Charmey - désalps
September 28, 2024 in Switzerland ⋅ 🌫 9 °C
CERN Science Gateway
September 29, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 11 °C
St Pierre katedraal
September 29, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 14 °C
Visoie
October 5, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 3 °C
Moiry
October 5, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 0 °C
Grimenz
October 5, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 7 °C
Argentynse braai
October 5, 2024 in Switzerland ⋅ 🌙 4 °C
Hoe laat is die braai?
Iewers laatmiddag/aand ek is nie seker nie...
Hoeveel mense gaan daar wees? Wie is dit almal?
O nee ek weet nie, skat seker van die familie... Ons improviseerRead more
Lindt Home of Chocolate
October 6, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 9 °C
So kykie na die bekende sjokolade fabriek... met goeie geselskap!
Annecy - Frankryk
Oct 12–13, 2024 in France ⋅ ☁️ 15 °C
Verbier
October 17, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 13 °C
Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop omRead more
OLMA - St Gallen
October 18, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 14 °C
Switserland se "Nampo", maar baie kleiner.
Treine en stasies - Mannheim
October 18, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 14 °C
Die eerste trein van Basel tot by Mannheim is vertraag. Eers was daar 40 minute tyd om treine te wissel op die stasie, maar toe die trein tot stilstand kom is daar net 1 minuut. Almal wat op dieRead more
Hamburg
October 19, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 11 °C
Lübeck
October 19, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 10 °C
Twee ure voor die volgende trein vertrek en wandel die strate deur saam met 'n vreemdeling wagtend op dieselfde trein.
Rostock Stadthafen
October 19, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 9 °C
Supieria
October 19, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 17 °C
Dis koud!
Partydjie met Duitse Studente
October 19, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 15 °C
Groot partydjie in studentehuis. Karaoke, dans, eet en dan ons groepie wat musiekmaak en sing.
Ostsee Warnemünde
October 20, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 15 °C
Na kerk die oggend is ons bietjie strand toe.
Volkstheater Rostock
October 20, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 18 °C
Ons gaan kyk 'n dans-drama opvoering. Uitstekend gedoen, ons is net bietjie verward oor die einde... tamaties?
Universität Rostock Sporthalle
October 21, 2024 in Germany ⋅ ⛅ 17 °C
Ek sluit aan by die Volleyball sportklas vir die oggend, kry 'n bal teen die oog, goeie oefening en lesse van hoe om vlugbal reg te speel.
Rostock oustad
October 21, 2024 in Germany ⋅ ☁️ 18 °C
Vir die middag gaan wys Natalie vir my die oustad. Middagete was heerlike Bratwurst.
Schwerin
October 22, 2024 in Germany ⋅ ☀️ 14 °C
Thomas het aanbeveel ons moet hierdie kasteel kom besoek. Waarlik besonders!
Die Muur
October 22, 2024 in Germany ⋅ 🌙 10 °C
Dis blykbaar iets wat die studente hier doen: klim die stadsmuur. Natalie het my laasjaar op Potch tydens 'n muurklimsessie daarvan vertel, toe al eintlik afgespreek om dit te doen. Nou het ons ditRead more



























































































































































































































































