Huttwiler käsemarkt
22 septembre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 19 °C
Kaasmark.
Charmey - désalps
28 septembre 2024, Suisse ⋅ 🌫 9 °C
CERN Science Gateway
29 septembre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 11 °C
St Pierre katedraal
29 septembre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 14 °C
Visoie
5 octobre 2024, Suisse ⋅ ☀️ 3 °C
Moiry
5 octobre 2024, Suisse ⋅ ☀️ 0 °C
Grimenz
5 octobre 2024, Suisse ⋅ ☀️ 7 °C
Argentynse braai
5 octobre 2024, Suisse ⋅ 🌙 4 °C
Hoe laat is die braai?
Iewers laatmiddag/aand ek is nie seker nie...
Hoeveel mense gaan daar wees? Wie is dit almal?
O nee ek weet nie, skat seker van die familie... Ons improviseerEn savoir plus
Lindt Home of Chocolate
6 octobre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 9 °C
So kykie na die bekende sjokolade fabriek... met goeie geselskap!
Annecy - Frankryk
12–13 oct. 2024, France ⋅ ☁️ 15 °C
Verbier
17 octobre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 13 °C
Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop omEn savoir plus
OLMA - St Gallen
18 octobre 2024, Suisse ⋅ ☁️ 14 °C
Switserland se "Nampo", maar baie kleiner.
Treine en stasies - Mannheim
18 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 14 °C
Die eerste trein van Basel tot by Mannheim is vertraag. Eers was daar 40 minute tyd om treine te wissel op die stasie, maar toe die trein tot stilstand kom is daar net 1 minuut. Almal wat op dieEn savoir plus
Hamburg
19 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 11 °C
Lübeck
19 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 10 °C
Twee ure voor die volgende trein vertrek en wandel die strate deur saam met 'n vreemdeling wagtend op dieselfde trein.
Rostock Stadthafen
19 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 9 °C
Supieria
19 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 17 °C
Dis koud!
Partydjie met Duitse Studente
19 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 15 °C
Groot partydjie in studentehuis. Karaoke, dans, eet en dan ons groepie wat musiekmaak en sing.
Ostsee Warnemünde
20 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 15 °C
Na kerk die oggend is ons bietjie strand toe.
Volkstheater Rostock
20 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 18 °C
Ons gaan kyk 'n dans-drama opvoering. Uitstekend gedoen, ons is net bietjie verward oor die einde... tamaties?
Universität Rostock Sporthalle
21 octobre 2024, Allemagne ⋅ ⛅ 17 °C
Ek sluit aan by die Volleyball sportklas vir die oggend, kry 'n bal teen die oog, goeie oefening en lesse van hoe om vlugbal reg te speel.
Rostock oustad
21 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 18 °C
Vir die middag gaan wys Natalie vir my die oustad. Middagete was heerlike Bratwurst.
Schwerin
22 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☀️ 14 °C
Thomas het aanbeveel ons moet hierdie kasteel kom besoek. Waarlik besonders!
Die Muur
22 octobre 2024, Allemagne ⋅ 🌙 10 °C
Dis blykbaar iets wat die studente hier doen: klim die stadsmuur. Natalie het my laasjaar op Potch tydens 'n muurklimsessie daarvan vertel, toe al eintlik afgespreek om dit te doen. Nou het ons ditEn savoir plus
Klasdraf
23 octobre 2024, Allemagne ⋅ ☁️ 9 °C
Ek sit nog Duitse lesings in en draf 'n 3000m saam in die FC Hansa sportsentrum.



























































































































































































































































