Huttwiler käsemarkt
2024年9月22日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
Kaasmark.
Charmey - désalps
2024年9月28日, スイス ⋅ 🌫 9 °C
CERN Science Gateway
2024年9月29日, スイス ⋅ ☁️ 11 °C
St Pierre katedraal
2024年9月29日, スイス ⋅ ☁️ 14 °C
Visoie
2024年10月5日, スイス ⋅ ☀️ 3 °C
Moiry
2024年10月5日, スイス ⋅ ☀️ 0 °C
Grimenz
2024年10月5日, スイス ⋅ ☀️ 7 °C
Argentynse braai
2024年10月5日, スイス ⋅ 🌙 4 °C
Hoe laat is die braai?
Iewers laatmiddag/aand ek is nie seker nie...
Hoeveel mense gaan daar wees? Wie is dit almal?
O nee ek weet nie, skat seker van die familie... Ons improviseerもっと詳しく
Lindt Home of Chocolate
2024年10月6日, スイス ⋅ ☁️ 9 °C
So kykie na die bekende sjokolade fabriek... met goeie geselskap!
Annecy - Frankryk
2024年10月12日〜13日, フランス ⋅ ☁️ 15 °C
Verbier
2024年10月17日, スイス ⋅ ☁️ 13 °C
Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop omもっと詳しく
OLMA - St Gallen
2024年10月18日, スイス ⋅ ☁️ 14 °C
Switserland se "Nampo", maar baie kleiner.
Treine en stasies - Mannheim
2024年10月18日, ドイツ ⋅ ☁️ 14 °C
Die eerste trein van Basel tot by Mannheim is vertraag. Eers was daar 40 minute tyd om treine te wissel op die stasie, maar toe die trein tot stilstand kom is daar net 1 minuut. Almal wat op dieもっと詳しく
Hamburg
2024年10月19日, ドイツ ⋅ ☁️ 11 °C
Lübeck
2024年10月19日, ドイツ ⋅ ☁️ 10 °C
Twee ure voor die volgende trein vertrek en wandel die strate deur saam met 'n vreemdeling wagtend op dieselfde trein.
Rostock Stadthafen
2024年10月19日, ドイツ ⋅ ☁️ 9 °C
Supieria
2024年10月19日, ドイツ ⋅ ☁️ 17 °C
Dis koud!
Partydjie met Duitse Studente
2024年10月19日, ドイツ ⋅ ☁️ 15 °C
Groot partydjie in studentehuis. Karaoke, dans, eet en dan ons groepie wat musiekmaak en sing.
Ostsee Warnemünde
2024年10月20日, ドイツ ⋅ ☁️ 15 °C
Na kerk die oggend is ons bietjie strand toe.
Volkstheater Rostock
2024年10月20日, ドイツ ⋅ ☁️ 18 °C
Ons gaan kyk 'n dans-drama opvoering. Uitstekend gedoen, ons is net bietjie verward oor die einde... tamaties?
Universität Rostock Sporthalle
2024年10月21日, ドイツ ⋅ ⛅ 17 °C
Ek sluit aan by die Volleyball sportklas vir die oggend, kry 'n bal teen die oog, goeie oefening en lesse van hoe om vlugbal reg te speel.
Rostock oustad
2024年10月21日, ドイツ ⋅ ☁️ 18 °C
Vir die middag gaan wys Natalie vir my die oustad. Middagete was heerlike Bratwurst.
Schwerin
2024年10月22日, ドイツ ⋅ ☀️ 14 °C
Thomas het aanbeveel ons moet hierdie kasteel kom besoek. Waarlik besonders!



























































































































































































































































