Huttwiler käsemarkt
22 сентября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 19 °C
Kaasmark.
Charmey - désalps
28 сентября 2024 г., Швейцария ⋅ 🌫 9 °C
CERN Science Gateway
29 сентября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 11 °C
St Pierre katedraal
29 сентября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 14 °C
Visoie
5 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 3 °C
Moiry
5 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 0 °C
Grimenz
5 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 7 °C
Argentynse braai
5 октября 2024 г., Швейцария ⋅ 🌙 4 °C
Hoe laat is die braai?
Iewers laatmiddag/aand ek is nie seker nie...
Hoeveel mense gaan daar wees? Wie is dit almal?
O nee ek weet nie, skat seker van die familie... Ons improviseerЧитать далее
Lindt Home of Chocolate
6 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 9 °C
So kykie na die bekende sjokolade fabriek... met goeie geselskap!
Annecy - Frankryk
12–13 окт. 2024, Франция ⋅ ☁️ 15 °C
Verbier
17 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 13 °C
Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop omЧитать далее
OLMA - St Gallen
18 октября 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 14 °C
Switserland se "Nampo", maar baie kleiner.
Treine en stasies - Mannheim
18 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 14 °C
Die eerste trein van Basel tot by Mannheim is vertraag. Eers was daar 40 minute tyd om treine te wissel op die stasie, maar toe die trein tot stilstand kom is daar net 1 minuut. Almal wat op dieЧитать далее
Hamburg
19 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 11 °C
Lübeck
19 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 10 °C
Twee ure voor die volgende trein vertrek en wandel die strate deur saam met 'n vreemdeling wagtend op dieselfde trein.
Rostock Stadthafen
19 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 9 °C
Supieria
19 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 17 °C
Dis koud!
Partydjie met Duitse Studente
19 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 15 °C
Groot partydjie in studentehuis. Karaoke, dans, eet en dan ons groepie wat musiekmaak en sing.
Ostsee Warnemünde
20 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 15 °C
Na kerk die oggend is ons bietjie strand toe.
Volkstheater Rostock
20 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 18 °C
Ons gaan kyk 'n dans-drama opvoering. Uitstekend gedoen, ons is net bietjie verward oor die einde... tamaties?
Universität Rostock Sporthalle
21 октября 2024 г., Германия ⋅ ⛅ 17 °C
Ek sluit aan by die Volleyball sportklas vir die oggend, kry 'n bal teen die oog, goeie oefening en lesse van hoe om vlugbal reg te speel.
Rostock oustad
21 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 18 °C
Vir die middag gaan wys Natalie vir my die oustad. Middagete was heerlike Bratwurst.
Schwerin
22 октября 2024 г., Германия ⋅ ☀️ 14 °C
Thomas het aanbeveel ons moet hierdie kasteel kom besoek. Waarlik besonders!
Die Muur
22 октября 2024 г., Германия ⋅ 🌙 10 °C
Dis blykbaar iets wat die studente hier doen: klim die stadsmuur. Natalie het my laasjaar op Potch tydens 'n muurklimsessie daarvan vertel, toe al eintlik afgespreek om dit te doen. Nou het ons ditЧитать далее
Klasdraf
23 октября 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 9 °C
Ek sit nog Duitse lesings in en draf 'n 3000m saam in die FC Hansa sportsentrum.



























































































































































































































































