Die lekkerness is net té veel
6 ottobre 2025, Slovenia ⋅ ⛅ 9 °C
Sonnige dag. Ons koop groceries by SPAR, met n beter uitsig as Nylstroom sn. Huur 4 e-bikes en ry 42km kruis en dwars oor die Soča rivier. Baie lekker.
Stap nog n bietjie in die kloof. Kids gaanLeggi altro



















ViaggiatoreAg jul maak ons jaloers!! Maar so bly vir jul trip as gesin saam! Memories
ViaggiatoreEn dankie tog vir e-bikes
Viaggiatore
Kom nie naby my pienk fiets nie!
ViaggiatoreDaai pienk fiets is LEGENDARY