Postojna Caves & Soča Valley
5. oktober 2025, Slovenien ⋅ ⛅ 6 °C
Nie baie fotos vandag nie. YR wys reën so ons kies ondergrond plekke.
24km van limestone grotte ontdek in 1818. Sedert 1872 ry besoekers met n trein in grot in.
Sien die olm wat daar bly, 100Læs mere
















Rejsende
1821... wow
Rejsende
Die rooi 'ferrari'
Rejsende
Iemand verlang na hul diere kinders...