Dag 3 - Nuwelande
October 2 in Montenegro
☀️ 23 °C
Ons begin meer rustig vanoggend. Stefan ek Kobus kom bederf met koffie en chocolate croissants.
Ek vat hulle vir n verassende draai na die Millenium Cross vir n laaste view oor Mostar.
Minder kmRead more















TravelerAs jy vra gaan hulle sê die buurman is “eintlik n nice ou” 🤣.
Traveler
🤣 werk daai arms!
Traveler
Julle is in Monte Casino in JHB! 🤷🏼🤣. Baie mooi 👌🏻
Traveler
😁😁