Day 6
GANNAGA Lodge
January 4, 2023 in South Africa ⋅ ⛅ 16 °C
By Gannaga Lodge kry ons n halwe koffie voor die krag afgaan. Gratis!
Ontmoet n jong swart boer wat die mooiste afrikaans praat.
"Wats jou naam" , vra ek.
Riaan Cruywagen is die antwoord. "Want dieRead more