Ons is lekker swaar gelaai met kamp yskas en al ons kos en drinkgoed vir die Tankwa. In die Tankwa is daar niks. Moet alles saamry. Worry nog oor die R355 se klippe en of die bande dit gaan maak
Ons is lekker swaar gelaai met kamp yskas en al ons kos en drinkgoed vir die Tankwa. In die Tankwa is daar niks. Moet alles saamry. Worry nog oor die R355 se klippe en of die bande dit gaan maak
Hoender Burger met CHIPPIES!!
Ook n eerste vir ons 2.
Ai die waarde wat die mens sit op goedjies wat GOD geskep het en dan die skepping vernietig om by dit uit te kom.
GREED......Eish.
Hoe ironies.
Ons was nog nooit hier nie. Deur die park gery, maar die reën is hier. Ons gaan nou braai!
Springbok en hoender pastei met lekker koffie. Ag maar dis heerlik in die Karoo.
Ons moet vinnig stop vir koeldrank en natuurlik kyk of daar n skaapstert in die vrieskas is.
Dankie tog , hulle het.
Karoo kreefsterte word gebraai in die Tankwa.
Lekker!