Day 6
ELANDSBERG - Laaste dag
January 4, 2023 in South Africa ⋅ ⛅ 17 °C
So, gelukkig het Mnr Pofadder ons gister uitgelos.
Dink hy was maar agter die swaeltjie baba aan.
En ja, glo hy het hom ingesluk.
Vandag lyk die weer bietjie koeler.