Dag 25
Portomarin to Ligonde
25 mei 2022, Spanje ⋅ ⛅ 13 °C20km - vandag was n stadig loop en geselsies dag met oud en nuwe gesigte. Hoogtepunt is Tania (65) van Maine, VSA wat 11 maande terug haar rug gebreek het. Sy is nou 70km weg van 800km se stap. SyMeer informatie
Reiziger Awesome!
Reiziger Sjoeee, jy het nog net so 76 kilometers oor Alta!! Jy doen so goed, amper in Santiago! 🤗