• Ontbyt in Hermanus

    February 15 in South Africa ⋅ ☀️ 22 °C

    Vanoggend se ontbyt was eenvoudig, anders, en ongelooflik lekker. Dries het ciabatta toast bestel met tuisgemaakte vissmeer. Myne was sourdough toast met marmelade en kaas.
    En toe shop ons maar so bietjie by die plek. Ons is met twee brode ook nog daar uit. Daar is sekerlik goeie rede dat Jesus na homself verwys het as die brood van die lewe. Brood is seker die mees comforting kos.
    Die stoeltjies lyk soos interlocking crochet.
    Read more