• Kaapse Fisant

    February 20 in South Africa ⋅ ⛅ 19 °C

    Hierdie outjies is so mak. Een heel demanding ook! Gister het een my tone kom pik toe daar nie meer saad op die gras was nie. Ek moes maar opstaan en 'n handvol gooi. Vanoggend het Dries sy hand uit gehou en wraggies, hy eet uit Dries se hand uit.Read more