Inkommersdans by die Blou Kombuis
September 18 in South Africa ⋅ 🌙 14 °C
Uiteindelik! Ons het genoeg gekerm toe maak hulle plek.
Toe ek in 2008 vir die Here 'n briefie geskryf het, het ek gevra vir 'n man wat met my sal dans. En dit het ek gekry. Ons het skoene uitgetrekRead more






