Toutrek Wereldkampioenskappe
September 19 in South Africa ⋅ ⛅ 18 °C
Dit was 'n eerste vir my. Ek het nog nooit 'n toutrek kompetisie gesien nie. Vandag het ons 'n stukkie van die wereldkampioenskap gaan kyk by Hartenbos se Amfiteater.
Al ken ek nie die reels nie, asRead more






