• Laaste Blou Kombuis

    October 29 in South Africa 🌙 17 °C

    Soms ontmoet ons mense, dan voel dit of ons hulle al vir jare ken. Die Blou Kombuis se mense, is so. Ons het vir hulle lief geword in die afgelope ses maande. Vanaand was ons laaste kuier in die Blou Kombuis. Ons gaan hulle verskriklik mis.Read more