FindPenguins
  • Utama
  • Teroka
    • Dapatkan aplikasi
    • Daftar
    • Daftar masuk
    • Dapatkan aplikasi
    • Daftar masuk
    • Utama
    • Cetak baru
    • Teroka
    • Sokongan
    • Ikuti kami
  • Daftar
Tunjukkan pada peta
  • Asjas MalherbePengembaraJeju adventure 2019
    • Tunjukkan perjalanan
    • Tambah ke senarai baldiKeluarkan dari senarai baldi
    • Kongsi
    • Hari 3
    • Selasa, 5 Mac 2019 12:12 PG
    • 🌙 7 °C
    • Altitud: 89 m
    • Korea SelatanSŏ-dong33°28’56” N  126°29’11” E

    Aankoms in Jeju

    5 Mac 2019, Korea Selatan ⋅ 🌙 7 °C

    Dalk moet mens net eers oor die initial shock kom voor jy kan begin process. Ek dink die ervaring is heeltemal anders as mens vir n jaar kom as wat mens vir vakansie kom en verseker meer challenging as mens alleen kom. Maar hier is ek na baie baie turbulance en Jeju is massive! My hele persepsie van grootte op n kaart is nou gebreek. Dis na 12 die aand toe ek eindelik deur doane is en ek hang soos n skaaphond by die venster uit en verkyk my aan al die geboue en liggies...en natuurlik die karre aan die verkeerde kant vd pad. Ekt n eiland in gedagte gehad, maar new york city gekry....sonder die engels. Behalwe vir die vreemde badkamers en deure wat met knoppies ipv sleutels werk, is my huisie herl billik en ek groet gretig die dag.Baca lagi

    Lihat terjemahan
    0 suka
     
Tunjukkan perjalanan
  • 2025© FindPenguins
  • Utama
  • Mengenai kami
  • Penjejakan kumpulan
  • Akhbar
  • Terma
  • Privasi & Cookies
  • Pusat Bantuan
  • Cetakan
  • Ikuti kami