FindPenguins
  • Início
  • Explorar
    • Obter o aplicativo
    • Inscrever-se
    • Iniciar sessão
    • Obter o aplicativo
    • Iniciar sessão
    • Início
    • Imprimir um álbum
    • Explorar
    • Suporte
    • Siga-nos
  • Inscrever-se
Exibir no mapa
  • Asjas MalherbeJeju adventure 2019Viajante
    • Exibir viagem
    • Adicionar à lista de metasRemover da lista de metas
    • Compartilhar
    • Dia 6
    • sexta-feira, 8 de março de 2019 11:58
    • ☀️ 8 °C
    • Altitude: 263 m
    • Coreia do SulChuksŏng33°27’21” N  126°32’21” E

    Exploring en snaakse goed

    8 de março de 2019, Coreia do Sul ⋅ ☀️ 8 °C

    Die son het uiteindelik so bietjie geskyn en toe vaar ek die strate in...omtrent gehop soos ek skrik vir n glaskas vol 'slange' voor die een restaurant. Eel is blykbaar n big deal hier, maar ek was nie te vinde vir die idee nie. Ek het n stukkie natuur gesoek en n berg gekry, maar dit was monster koud so ek sal hom later klim. Bo die berg was daar soooo baie voëls en ek het sommer net gestaan en kyk....koreane het klomp bygelowe oor voëls en baie van hulle is bang vir voëls (seker oor daar so min in in die stede). Twee ander bygelowe is dat jy nooit iemand se naam in rooi mag skryf nie oor dit bad luck is en verder is die nommer 4 ook bad luck oor die uitspraak baie dieselfde is as hul woord vir dood. Hulle voel so sterk hieroor dat die hysbakke n 'F' ipv n 4 het.Leia mais

    Ver tradução
    0 curtidas
     
Exibir viagem
  • 2025© FindPenguins
  • Início
  • Quem somos
  • Monitoramento de grupos
  • Imprensa
  • Termos
  • Privacidade & Cookies
  • Central de ajuda
  • Imprimir
  • Siga-nos