FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • フライオーバー動画を作成
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Vander WondersStop over in Kuala Lumpur旅行者
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日3
    • 2017年1月11日水曜日 20:56
    • ⛅ 29 °C
    • 海抜: 34 m
    • マレーシアSungai Batu3°10’16” N  101°41’49” E

    Vriendelike gasvrou

    2017年1月11日, マレーシア ⋅ ⛅ 29 °C

    Ons Airbnb gasvrou "Shin" vat haar werk as gasvrou baie persoonlik op en haar doel is nie net geld maak nie maar vriende maak met haar gaste.

    Sy het aangebied om vir ons aandete gekook en rooiwyn saam ons gedrink.

    Syt ons rerig laat voel of dit ons huis is.

    Toe ons lughawe toe ry die laaste oggend in KL het sy ons in die straat gaan afsien met drukkies en sy het staan en waai tot die kar om die draai verdwyn het. Dit was te kostelik, en eks eintlik spyt ons het nie 'n foto geneem van haar wat staan en waai nie.

    Sy het vir ons so mooi review op Airbnb gelos en so pragtige persoonlike boodskap gestuur, ek het fotos van dit aangehag.

    Gasvryheid en vriendelikheid is eintlik so maklik en dit straal soveel liefde uit!

    {Roedolf}
    もっと詳しく

    翻訳をご覧ください
    2いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする