Kambodja boerdery
28. januar 2017, Kambodsja ⋅ ☀️ 26 °C
Die ouens naby Siam Reap het meestal bestaansboerderye en baie goed word nog op die outydse maniet gedoen. Die platteland is baie mooi met allerhande skakerings van groen en so 'n vuil modderbruin.Les mer






