Tag 4
City longrun
9. März 2017 in Singapur ⋅ ⛅ 27 °CClocked a long run around this run-friendly super clean city! Hierdie Singaporeans maak uit !! Ja dis amper hospitaal klinies maar daar is oral n gevoel van beheer en orde, als loop soos stroop.Weiterlesen
CoetseeAroundTheWorld Oe ek sou nou lekker saam jou daar gedraf het lyk baie impressive.
Reisender Ai ek weet, so lekker om so te explore