Dia 4
City longrun
9 de março de 2017, Cingapura ⋅ ⛅ 27 °CClocked a long run around this run-friendly super clean city! Hierdie Singaporeans maak uit !! Ja dis amper hospitaal klinies maar daar is oral n gevoel van beheer en orde, als loop soos stroop.Leia mais
CoetseeAroundTheWorld Oe ek sou nou lekker saam jou daar gedraf het lyk baie impressive.
Viajante Ai ek weet, so lekker om so te explore