Tag 7
Souk outing
15. März 2017 in den Vereinigten Arabischen Emiraten ⋅ ☀️ 30 °COns is vroeg aan die gang na heelparty freeflow prosecco. Ek en Roedolf ry saam Robyn werk toe, vanwaar ons die trein vang. My man is heel committed om vir my die Souks te wys nadat hy dit gister opWeiterlesen