United Arab Emirates
Al Buţīn

Here you’ll find travel reports about Al Buţīn. Discover travel destinations in the United Arab Emirates of travelers writing a travel blog on FindPenguins.

9 travelers at this place:

  • Day7

    Souk outing

    March 15, 2017 in the United Arab Emirates ⋅ ☀️ 30 °C

    Ons is vroeg aan die gang na heelparty freeflow prosecco. Ek en Roedolf ry saam Robyn werk toe, vanwaar ons die trein vang. My man is heel committed om vir my die Souks te wys nadat hy dit gister op 'n "man manier" besoek het. Hy hou sy beloftes mooi en drentel geduldig saam. Ek pas ringe aan en kwyl by die goue souk, ek stry die knape af, maar is steeds nie convince of dit 'n goeie prys vir 'n ring is nie. Roedolf het effens afgeskakel terwyl ek emerald ringe en dinge aanpas, duidelik nie hier vir "groot" aankope nie. Dis rerig lekker om die tyd te he om by die souks rond te snuffel. Ons het lekker gelag hoe die ouens vir jou in die straat se wat hulle als smous en jou dan in klein stegies inly, op met 'n random lift en siedaar 'n shop met alles en nog wat. 'n Heerlike reis deur "wheel en deal" Arabier styl, ek het vir ons huisie mooi handgemaakte kussingslope gekoop.

    {Issy}
    Read more

  • Day4

    Bustour "Red Route"

    August 17, 2018 in the United Arab Emirates ⋅ ☀️ 38 °C

    Da wir noch etwas mehr von Dubai und der Umgebung sehen wollten, haben wir eine 3-tägige Hop On - Hop Off Bustour gebucht. Wir konnten frei wählen welche Route wir wann sehen wollten. Für heute hatten wir das eher alte, traditionelle Dubai geplant.

    Stops:
    Al Seef - Dhow Cruise
    Old Souk - Händlermarkt
    Deira City Centre
    Dubai Festival City Mall
    Emirates Route 11
    Read more

  • Day4

    Deira Gewürzmarkt

    March 19, 2017 in the United Arab Emirates ⋅ ☀️ 34 °C

    Auf der anderen Seite des Creek liegt der Gewürzmarkt und der Gold Markt. Die Händler sind teilweise nervig. Aber das weiß man hört dem Betreten. Hier gibt es alle Gewürze aus dem Osten.

You might also know this place by the following names:

Al Buţīn, Al Butin, البطين

Join us:

FindPenguins for iOS FindPenguins for Android

Sign up now