• Mosselbaai

    June 30, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 14 °C

    Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.

    Ek gaan vir stappie met die sonsondergang terwyl Piet en Dolf n draf. Wat 'n voorreg om so remotely te kan werk.

    Dis lekker by die see.

    {Issy}
    Read more