Mango pilot
June 25, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 14 °C
Almost all my school mates are pilots, so its about time I randomly step on a plane with one of them at the controls.
I almost missed the flight because I went to the wrong gate. When I realized itRead more
Mosselbaai
June 30, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieRead more
Kingswood golf club
July 1, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 15 °C
Nog n rondte golf met geleende stokke, ek dink ekt meer met ander ouens se stokke gespeel die laaste jaar as met my eie.
Pragtige baan langs die berge van George!
{Roedolf}
Seaside vibes
July 1, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 17 °C
After an early morning facial and some exploring in town. Anthonette and I headed home to relax. After my lazy Saturday afternoon nap we headed for a walk with Nala. The boys got back from golf and IRead more
Sondag stappie
July 2, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 19 °C
Na kerk het ons vir n stap uitstappie gegaan op Saint Blaize trial, dis 'n pragtige sonskyn dag in Mosselbaai en dis heerlik om so in vars die seelug te wees. In die verte sien ons 'n walvisRead more
Sondag middag
July 2, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 20 °C
Ons eet middagete saam die walvisse, by Kaai4, ek eet heerlike mossels en roostekoek uit 'n blikbord, natuurlik kry die kelner eers my bestelling verkeerd maar die uitsig en goeie geselskap maakRead more
Surfers chip roll
July 5, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 20 °C
I had a surfers chip roll once at university and I remember it blow my hair back back then, so I just had to try one again.
Biggest let down ever! I realized today that back the quantity was what IRead more


























