FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • フライオーバー動画を作成
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Vander WondersParis & Sardinia 2017旅行者
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日4
    • 2017年9月24日日曜日 14:23
    • ⛅ 21 °C
    • 海抜: 29 m
    • フランスPont Neuf48°51’26” N  2°20’28” E

    Seine piekniek

    2017年9月24日, フランス ⋅ ⛅ 21 °C

    Isabel love mos 'n stukkie piekniek en veral as sy soos n erg franse meisie met twee brode onder die arm kan stap om te gaan piekniek hou iewers.

    Oppad na die piekniek spot toe, op die Notre Dame eiland in die Seine rivier stap ons verby 'n plek waar duisende slotte teen brug reëlings vas gemaak is glo om mense se liefde vir mekaar te bewys.

    Ons het so lekker geëet dat ek skoon uitgepass het vir 'n middag slapie op die gras voor ons langs die rivier gaan sit en sjampers drink het.

    Wat 'n epic naweek sover!

    {Roedolf}
    もっと詳しく

    翻訳をご覧ください
    4いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする