View from the top

Na 'n lekker brekkie stap ons die bult op by Sacré Coeur en bekyk al die mense wat daar rondstaan. Ons besluit om in die ry te staan om in die katedraal in te gaan, die ry is baie vinnig, disLeia mais

Bobo Van der westhuizenDie view is amazing !!! Ons het daai nog nie gedoen nie , next time 🤔👍🏻