День 9
Cycle Capo Figari
29 сентября 2017 г., Италия ⋅ ☀️ 22 °C
Want ons is mos op ons gelukigste as ons aktief is en pienkiek hou.
Ander mense lê op die strand en chill terwyl ons 'n berg uit ry.
Was ook lekker om vir Gerhard beter te leer ken.
{Roedolf}