Roadtrip vir die manne!
2024年12月7日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 18 °C
Ek en Franco het 5:00 die oggend van die huis af vertrek, maar is eers deur die GPS bietjie om die bos gelei – dit het ons selfs op ’n grondpad laat beland voordat ons uiteindelik die N3 bereikもっと詳しく







