Eerste toets vir Ninja en trollie!
December 8, 2024 in South Africa ⋅ ⛅ 26 °C
Die wind waai behoorlik vanoggend, maar die Vaalies gaan see toe, pappie!
Dit was ’n lekker toets om te sien of ons nuwe strandtent, die “Sun Ninja,” in die wind sou werk – en dit het soosRead more








