• Dinsdag strand

    10. december 2024, Sydafrika ⋅ ☁️ 28 °C

    Tweede stranddag, en ons probeer die dome-tent vir die eerste keer in amper sewe jaar wat ek die ding besit.

    Dis nogal 'n verbasend groot tent, en Maya slaap soos 'n dooie in die tent.

    Ek en Boeta besoek ook Gateway Mall die middag om vir Isabel verjaarsdaggeskenkies te koop, en die LEGO-winkel kry natuurlik die meeste van Boeta se fokus.

    {Roedolf}
    Læs mere