Mamma verjaar
December 11, 2024 in South Africa ⋅ ⛅ 29 °C
Ons begin die oggend met die tradisionele uitdeel van geskenke. Ek en Franco is voor Isabel wakker, en ek probeer hom in die bed hou sodat Isabel nog 'n bietjie kan slaap. Toe ek hoor dat Maya beginRead more














