Foam party
13 Desember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 25 °C
Die weer is nie wonderlik nie, so ons begin ons oggend by die mall en ‘n woolies breakfast.
Na ‘n middagslapie sien Franco daar is ‘n foam party by die swembad en ons kry hom amper nie uit dieBaca selengkapnya













