• Hike Umhlanga

    14 Disember 2024, Afrika Selatan ☁️ 20 °C

    Ek dreig al die hele week om aan die einde van die boardwalk die natuurpaadjie te gaan stap om te sien hoe dit lyk. Dit was 'n pragtige stappie; mens voel regtig so lekker in die natuur, selfs in die besige Umhlanga.

    {Roedolf}
    Baca lagi