Aankoms in Balito
14 de diciembre de 2024, Sudáfrica ⋅ ☁️ 24 °C
Ons het net ná 14:00 by ons nuwe plekkie aangekom, en dit het ons verwagtinge oortref.
Die uitsig is ongelooflik; die huis vloei lekker uit na die stoep, en dit voel asof die see letterlik teen jouLeer más





